Catullus 32 Samblief, my soete Ipsitilla, my lekkerding, my sjarmanteling, ontbied my smiddags na ‘n samekoms. En – jy’t ook lus? – doen vir my ‘n guns: los die buitedeur tog oopgesper en besluit teen her- en dergaan; bly tuis en berei die hele jy voor vir, rug-aan-rug, negemaaldeurboor. Wragtig, as jy ín…
Tag: Catullus
Catullus. 69 & 70 (vert. Jean Meiring)
Catullus 69 Moenie jou verwonder, Rufus, dat g’n vrou haar sagte dye onder jou wil neervly nie, al benader jy haar ook, vlei-vlei, met ‘n present van ontwerpersklere of van die ysigste juwele. ‘n Lekker skadelike storie lóóp: ‘n wildsbok, sê die mense, het die holte van jou oksels as sy hok. Almal…