Die laaste glas wyn in sy glorie Die res mag mos nie uit die stoor nie ons is hier gehok en die ergste van als is die vliegtuig kom ook nie meer oor nie. © Cecilia Steinberg, 2021