Celesté Fritze is ’n skrywer en taalpraktisyn van Pretoria. Van 1981 af tot 1994 is sy redigeerder en vertaler by die stadsraad van Pretoria en die departement van onderwys en opleiding. Van 1995 af tot en met haar vroeë aftrede in 2006 is sy hoof van taaldienste by die Tshwane metro. Sy lewer onder meer…
Tag: Celesté Fritze
Resensie: Verdeelde stand / Divided stance (Celesté Fritze)
Resensie: Verdeelde stand / Divided stance deur Celesté Fritze. Hemel & See Boeke, 2022. Resensent: Nini Bennett. Celesté Fritze is ’n welbekende skrywer. Haar roman, Verlorenkop was op die kortlys vir die ATKV‑prosaprys 2017 asook die Jan Rabie Rapport‑prys (debuutwerk, fiksie) 2017. Sy wen ook die South Arican Literary Award 2018 se…
Digtersprofiel. Celesté Fritze
Celesté Fritze is ’n skrywer en taalpraktisyn van Pretoria. Van 1981 af tot 1994 is sy redigeerder en vertaler by die stadsraad van Pretoria en die departement van onderwys en opleiding. Van 1995 af tot en met haar vroeë aftrede in 2006 is sy hoof van taaldienste by die Tshwane metro. Sy lewer onder…
Nuwe Bundel. Celesté Fritze: Verdeelde stand / Divided Stance
Verdeelde stand / Divided Stance Celesté Fritze Verdeelde stand | Divided Stance is haar debuut-digbundel. Dit is saamgestel uit die vermenging van onder meer tale, kulture en seksualiteite in die diverse Suid-Afrikaanse werklikheid oor verskeie tydvakke heen. Die Afrikaanse en Engelse gedigte meld aan in die digter se voorkeurtaal vir die tema, stemming of…