’n Bietjie meer as ’n jaar gelede het Danie Marais in Boeke-Insig geskryf dat die verskille tussen gedigte en lirieke syns insiens nie so wesenlik is nie. En toe die hoop uitgespreek dat meer liedtekste te sien sal wees in 2008 se Groot verseboek (voortaan GV) as in vorige uitgawes. Dié hoop het toe…