A momentary stay: Charl J.F. Cilliers (ISBN 978 0 620 51249 7, Malgas Publishers 2011, 123 bladsye sagteband Resensent: Joan Hambidge A Momentary Stay van Charl J.F. Cilliers het waarskynlik een van die mooiste omslae in ‘n lang tyd. Dit bevat ‘n pragtige waterverf tekening van Marlise Joubert wat ‘n belangrike gedig in die bundel aktiveer…
