Paul Klee. Van ‘n dorpstoneel met skemering ʼn Kruip-insek besin oor perspektief Ek stryk die wêreld weer plat soos ʼn folio, soos dit eens was. Daarna mos deur die nuut gearriveerde mense- oog uitgevou tot driedimensionele blom, piramides, of huise-en-dorpskom met voor- middel- én agtergrond, en tot wyk, tot…
Tag: Charl-Pierre Naudé gedigte
Charl-Pierre Naudé. Skandinawiese speurverhaal
Skandinawiese speurverhaal Svendborg, 2017 ʼn Ydelheidsakkie: per definisie verdag. Swart. Die sakkie glím in die laatlig se bleek stuiptrekke (en weens die rol van emjambement). Op ʼn rakkie, in die badkamer. (Let op: die staccato-effek, dís beduidend.) Swart, soos die priester se rok. Hy’t ʼn skaduweebaard: ʼn betekenisvolle leidraad. Laat mens wonder…
Charl-Pierre Naudé. Voltrekking
Voltrekking Svendborg, 2017 Diepnag. Nagdiepte. Bibbering. Middelwinter. Ek tuur, ná middernag. Na swane op ʼn meersee. Skeertuie. Kalkoene van Boeddha. Oop kolle op ʼn swart skildery. Die slaaprok van Rothko se geheime minnares. Oor wie hy so wit gedroom het. In ongelyke, serene stukke. Geskeur. En op die water gegooi….
