Om dieper te hengel, dan weer vlak Charl-Pierre Naudé gesels oor sy jongste bundel Al die lieflike dade. (Onderhoudvoerder: Louis Esterhuizen, 15 September 2014) LOUIS (LE): Charl-Pierre, kom ons begin by die titel: Al die lieflike dade is ʼn besonder treffende titel wat regdeur die bundel resoneer vanweë die twee motto’s wat albei betrekking het…