Paul Valéry Ek plaas voorts ‘n paar baie kort blogs wat sal bestaan uit aanhalings uit werk of gewaarwordings van bekende skrywers. Ek noem hulle “blitsblogge”. Bitsblog 1: Ce qui n’est pas ineffable n’a aucune importance – “Wat nie onsê-baar is, het geen belangrikheid nie.” – Paul Valéry uit Mon Faust (1946)