Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (21) Charles Baudelaire. Vertaling van Frans in Afrikaans. Vert. deur De Waal Venter. Die kat Kom lê, pragtige kat, op my liefdevolle hart; trek jou naels in, en laat my wegsink in jou lieflike oë, daardie versmelting van metaal en agaat. Wanneer my vingers jou…