Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Charles Ducal

Yves T’Sjoen. Dichters des Vaderlands in de West-Kaap

21 September 201514 November 2015 By Versindaba

Dichters des Vaderlands in de West-Kaap Onder de kop ‘Breyten Breytenbach: “Ope gesprek oor taal nodig”’, gepubliceerd in Die Burger van 21 september, neemt Willem de Vries het volgende citaat op: “Maak mekaar sáám anders met Afrikaans”. Het krantenartikel refereert aan het gesprek dat Francis Galloway met de schrijver voerde tijdens de vierde editie van…

Read More

Louis Esterhuizen. Charles Ducal ingehuldig as Belgiese Dichter des Vaderlands

30 January 2014 By Versindaba

Gister is Charles Ducal (foto) as België se eerste amptelike Dichter des Vaderlands ingehuldig. Hierdie stap volg natuurlik in die spore van die Nederlandse voorbeeld en het as oogmerk om al drie amptelike Belgiese tale te bedien. Die idee is dat die Vlaamssprekende Ducal na sy tweejaardienstermyn deur ‘n Franssprekende digter opgevolg sal word. Volgens…

Read More

Janita Monna. Met raspende stem

21 September 201220 September 2012 By Versindaba

Charles Ducal – Alsof ik er haast ben Arme Lolo Ferrari. Ze stierf 37 jaar oud, depressief en met borsten als twee enorme opgeblazen o’s. Wie weet, behalve de dichter Charles Ducal, nog wie zij was? Hij vereeuwigde de Franse pornoster in een gedichtencyclus.   Die dag sprak de leraar over lolo ferrari. Hij noemde…

Read More

Luuk Gruwez. Woord en vlees

8 April 2012 By Marlise Joubert

Luuk Gruwez. Woord en vlees Onderstaande recensie verscheen eerder in De Standaard der Letteren. De meesten houden van hem, mede allicht vanwege de hoge herkenbaarheidsgraad van zijn gedichten. Een minderheid, met aan het hoofd de bekende Nederlandse recensent Piet Gerbrandy, maakt zijn poëzie met de grond gelijk. Ik behoor zonder twijfel tot het eerste kamp….

Read More

Kortlys vir Paul Snoek Poëzieprys bekend

4 March 2010 By Marlise Joubert

Die kortlys vir die Paul Snoek Poëzieprys, wat al om die derde jaar toegeken word, is pas bekend gemaak. Die ses genomineerde digters is: Charles Ducal, Toegedekt met een liedje (Atlas, 2009), Eva Gerlach, Situaties (De Arbeiderspers, 2007), Peter Holvoet-Hanssen, Navagio (Prometheus 2008), Roland Jooris, De contouren van het verstrijken (Querido 2008 – foto), Bart…

Read More

Poësie as afgekoelde maaltyd

1 February 2010 By Marlise Joubert

Soos ek in Donderdag se Nuuswekker berig het, was ons nie suksesvol in ons onderhandelinge met die borg en uitgewer van Charles Ducal se Gedichtendag-essay om ‘n kopie daarvan vir die webblad te bekom nie. Alhoewel hulle nou nie juis uitgebrei het op die redes vir hul besluit nie, kom dit in wese daarop neer…

Read More

Poësie as teengif

25 January 2010 By Marlise Joubert

Hierdie week vier ons kollegas in die ander halfrond hul “Gedichtendag” en die Vlaamse digter, Charles Ducal, is spesiaal gevra om vir dié geleentheid ‘n essay te skryf wat gratis via alle boekwinkels versprei sal word. Die titel van Ducal se essay is “Alle poëzie dateert van vandaag.” Volgens die berig op Het Beschrijf handel dié pleidooi vir…

Read More

Charles Ducal wen Melopee-prys

8 October 20098 October 2009 By Marlise Joubert

Op De Contrabas se webblad vind ek ‘n skakel na die bekendmaking van Charles Ducal as die eerste wenner van die nuut-ingestelde Melopee-prys vir poësie. Ducal het naamlik die prysgeld van € 2,500 ingepalm met sy gedig “Onvoorbereid”. Dié prys is deur die dorp Laarne ingestel en word toegeken aan die beste gedig in die…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Jacques Boshoff. Ontoereikend
  • Sharon Goliath. Here Hoe Groot Is U
  • Ruan Fourie. kindness is modern magic
  • Cobus Kruger. Deepfakes

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Rust-mijn-ziel: Digters gedenk Aucamp
  • Jacques Boshoff. Die hond in Desember
  • Elisma van Zyl. My Magnificat
  • Johann Lodewyk Marais. Windhoek se “onvolmaakte” kunswerk
  • Resensie: “waar daar eens ’n see was” (Jennifer Pape)

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Rus in vrede Tony Ullyatt10 December 2025

    Voorwaar droewe nuus. As letterkundedosent, digter en poësievertaler ‘n uitmunter gewees.

  2. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  3. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  4. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  5. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon