Charles Fryer (1946 – 2014) Ek knip my naels so eksie-perfeksie vir my indertydse uitgewer vir die man met die groot-groot lag vir hóm met die bont-bont das in wie se netjiese hart soveel onrustige digters kon pas. Sonder horlosie op die arm potlood in die hand stip hy nougeset in die…
Tag: Charles Fryer (1946 – 2014)
Joan Hambidge. Huldeblyk : Charles Fryer (1946 – 2014)
Charles Fryer (1946 – 2014) Ek het intiem met Charles Fryer saam gewerk met my bundels Geslote baan (1988) en Lykdigte (2000). Ook het hy die satire Die swart sluier (1998) versorg met die gekke buiteblad deur Piet Grobler. Die satire het hy gate uit geniet. Dit was ook my eerste kennismaking met Susan Bloemhof,…
