Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (52) Charles Bukowski. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Hendrik J. Botha. Om sonder ‘n wekker te lewe my pa het altyd geglo: vroeg bed toe en op met hanekraai; só bly mens gesond, welvarend en wys. teen agtuur saans was alles donker in…