Leonard Cohen vertel graag van die hysbak in die Chelsea Hotel in New York. Die hysbak is ʼn tipe tegnologie waarvan hy baie hou. Dis eenvoudig. Jy druk ʼn knoppie en dit neem jou na die vloer waar jy wil wees. Een keer het hy vir Janis Joplin in die hotel se hysbak raakgeloop. Sy’t…