Goeie nuus is dat die nuwe weblog vir die Nederlands-Vlaamse letterkunde, Ooteoote, waarna Arnoud van Adrichem in die onlangse onderhoud verwys het, toe verlede week sy opwagting op die internet gemaak het. Volgens hul missie stel ooteoote die volgende as oogmerk: “Ooteoote, vernoemd naar Jan Hanlo’s legendarische klankgedicht, is een online informatieknooppunt, waar Nederlandse en…
Tag: Chrétien Breukers
Chrétien Breukers. Poëziekritiek (1)
De gemiddelde poëziecriticus lijkt nog het meest op een blinde die een snelweg oversteekt, zonder stok en blindegeleidenhond. Tijdens het oversteken, of net voordat hij te pletter wordt gereden, murmelt hij orakeltaal. Dit noemt hij: analyse. Of: diepgang. Deze orakeltaal heeft maar één doel: bewijzen dat de criticus, ondanks zijn blindheid, scherp kan zien – scherper…
Die digter as fietsryer
Na aanleiding van die nuutste uitgawe van Het Liegend Konijn het De Contrabas ‘n pragtige artikel geplaas oor die teenwoordigheid van fietsryers in die Nederlandse digkuns. Meer spesifiek fokus die berig op ‘n gedig van Ad Zuiderent, ‘n digter wat glad nie onbekend is aan Suid-Afrikaanse poësieliefhebbers nie, synde mede-samesteller met Johann Lodewyk Marais van…
Alliansie met De Contrabas
Vandat ons webblad enkele maande gelede op die internet gevestig is, het daar ‘n besondere alliansie met De Contrabas, wat die toekenning vir die beste literêre weblog verlede jaar in Nederland ontvang het, tot stand gekom. Etlike van ons artikels is deur hulle oorgehewel; in dié mate dat bykans 30% van ons besoekers tans vanuit Nederland/Vlaandere afkomstig…