PERSVERKLARING 24 Mei 2021 Afrika-maand – bou aan die Afrika wat ons wil hê Op hierdie Afrikadag (25 Mei) vier AVBOB Poetry die lewe van ‘n seun van die aarde. Die digter en musikant, onderwyser en aktivis, Chris Mann, het hom in Maart vanjaar by die voorouers aangesluit. ‘n Postume publikasie van…
Tag: Chris Mann
Pieter Odendaal. Vertaling van Chris Mann
Natuurkenners Chris Zithulele Mann Die natuurkenners wat ek ken het bruin arms en groen vingers, en vlinders kom slaap in hul baarde. Hulle maak met pluisies kele skoon wat teer is van besmette dou en wanneer hulle nies bestuif hulle perskes en pruime. Sonder hul geduldige geesdrif sou ek niks van walvisse weet wat jodel…
Marcelle Olivier. Gode en godeskemerings
Nuus uit Brittanje: Gode en godeskemerings ‘The shades work like the wind, invisibly. And they have always been our companions, dressed in the flesh of the children they reared, […] not such spirits that they can’t be scolded not such mortals that they can be profaned’ Bostaande reëls kom uit Chris Mann…