Theorists have license to get pretty creative – Marc Kamionkowski (teoretiese fisikus en kosmoloog) “In die Begin …” Sou Moses dit anders kon vertel? Miskien: “Als was woes en leeg en toe kom die bevel: Laat daar lig wees! En toe, toe volg daardie knal, ʼn groot big bang en siedaar, die heelal,…