Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Christiaan Diedericks gedig

Christiaan Diedericks. Verlore grond

17 April 2025 By Versindaba

  Verlore Grond   ’n oorryp wond hang gesper in die lug my pyn is ’n smeulende tou wat vleg deur die klowe in die palm van die dag   die wind fluit oor skedelwit duine waar niks groei nie behalwe swye   in die skemer tjank ’n jakkals sy honger gehaak aan gister met…

Read More

Christiaan Diedericks. Kaïro (I)

27 February 2025 By Versindaba

  Kaïro (I)   die son drup soos ’n uitgeperste lemoen in die ou rivier waar die skimme van faraos vervaag   taxi’s se toeters is ‘n koor van chaos soos woorde wat te lank in die son gelê het   die skraal vingers van lig krap met vuil naels teen gebreekte vensters bakstene fluister…

Read More

Christiaan Diedericks. Summum

20 December 2024 By Versindaba

  Summum   die hemele ontluik swartgrond slink   roeswater rys plastiekemmers wieg op ingestelde ritme metronoom   die sinkdak sweet vensterrame gyp komberse bibber in die hoek druip ’n swetsende hond   Atlas swik verloor sy ewewig ’n aardbol dryf straataf haasbekkinders agterna     © Christiaan Diedericks 2024  

Read More

Christiaan Diedericks. Vers 81

30 November 2024 By Versindaba

  Vers 81 (vir Breyten)   ydel monumente pronk dikgevreet en praalsiek die lang vingers van skraapsug laat serfyne swyg   die paladyn op ‘n donkie verklaar oorlog teen ‘n windpomp gooi jakkalsdraaie om ideologie en geloof   jou bloed het jou twee keer verloën vir sewe jaar skryf jy in ‘n tuin sonder loof…

Read More

Christiaan Diedericks. God se oog

27 November 202430 November 2024 By Versindaba

  God se oog   toe ‘n blou dwerg sku uit die kosmos se baarmoeder glip knip die Helix nebula sy oog   uit die niet kyk hy af na Katmandu waar ‘n reënboog gebedsvlae gelate wapper op die goue koepel van die son   onder die jakaranda se pers jurk seën die sadhoe ‘n…

Read More

Christiaan Diedericks. Kopbeenversamelaar

26 November 202425 November 2024 By Versindaba

  Kopbeenversamelaar   in Varanasi kou ‘n Agori aan die vingers van dooies smeer die as van eeue oor sy lyf   hy slurp die bonatuurlike uit sy skedelbeker gekerf uit die gesteelde kopbeen van ‘n onbekende geliefde op die brandstapel   die monastiese askeet – in diepe beswyming – verorber die soet vlees van…

Read More

Christiaan Diedericks. Santiago de Camino Compostela 

25 November 2024 By Versindaba

  Santiago de Camino Compostela    die voetval van die pelgrim loop deur die slagaar van die veld   ‘n skaam beek omhels die heuwels die landskap se vlegsel netjies met ‘n wit lint vasgebind   kaboutereter-kewers, bondeldraers en ‘n eensame kakkerlak luister aandagtig na die geruislose voetval van ‘n boetgesant   ‘n ooievaar bring…

Read More

Christiaan Diedericks. Stasie

31 October 2024 By Versindaba

  Stasie (vir Mellet)   moeë bakstene gluur vir die spore na die ander land wat kronkel oor die reënboogbrug   op die perron laat ‘n swart papawer sy kop eerbiedig sak die nag trek haar blinkerrok oor die dye van die dag   in die vertreksaal het die hart van die groot horlosie ophou…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Natasha Harmse. Sikade
  • Stephan du Toit. Graaff-Reinet
  • Natasha Harmse. Die weefstoel
  • Margaret Cordier. Wes-kus Desember
  • Sanette Scheepers. Vrykoop

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon