aan die geringstes toe hy destyds oor daai base se tou getrap het het hulle hom mos by die stadspoorte uitgedryf en met vrot vrugte gegooi maar toe ons steeds gehonger en gedors het na nuwe afrikaans het hy nog meer vir ons gebreyten hy het vir ons herberg in die bôrdienghuis van…