Christo v.d. Westhuizen is ’n man van vele beroepe. Hy was al myner, onderwyser, taalpraktisyn, joernalis, boekresensent en senior dosent in literatuurwetenskap en mediastudies aan die Universiteit van Limpopo, waarna hy hom as kopieskrywer bekwaam. In 1998 behaal hy sy D Litt et Phil aan Unisa. As bemarker is sy werk plaaslik en internasionaal…