Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Christo van der Westhuizen gedig

Christo van der Westhuizen. Openbare dele

8 October 20208 October 2020 By Versindaba

Post-Koronagedigte   Openbare dele   ek dra ‘n das en ‘n masker wat netjies pas   tot my verstomming steur niemand hulle aan my vermomming   trouens, ek verbeel my ek’s nou een van die kudde soos Sol en Gobelet   het ek maar vroeër geweet aan jou openbare dele word mens gemeet   wys…

Read More

Christo van der Westhuizen. Winternag

7 July 2020 By Versindaba

  Winternag   O kil is ons stadsliggies en banaal. En blink bo die skyn- heilige ou Transvaal, flou soos anderman se genade flikker straatligte in weerwil van skade. En op die hoogste laagtepunt van die rand versprei in politieke brande, val ons nasate in by doeane met wuiwende hande.   Hoe treurig, Eugène, hoe…

Read More

Christo van der Westhuizen. Anosmia

27 April 2020 By Versindaba

    in fragmente van Sappho van Lesbos kry ek spore van onse Cloete van Potch   en ander goeie neuse soos     die Tiende Muse brand nog altyd onbeantwoord wierook vir Afrodite   maak blommekranse     oes appels en sandelhout om ook óns sterwende taal geurig te verskerp   baar die sieklike…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon