Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Christo van der Westhuizen

Christo van der Westhuizen. 2 gedigte

28 April 2020 By Versindaba

  Sg.   tot niet is die misterie van digters dalk oorleef die ingetoë sestigers die vlytige kanon van die Facebook-kliek     Kontantkoei   koeëlrond soos die aarde bewei die kontantkoei ons bloutjie   en die firmament se vliesdun wand herkou die kloutjie   © Christo van der Westhuizen, 2020  

Read More

Christo van der Westhuizen. Anosmia

27 April 2020 By Versindaba

    in fragmente van Sappho van Lesbos kry ek spore van onse Cloete van Potch   en ander goeie neuse soos     die Tiende Muse brand nog altyd onbeantwoord wierook vir Afrodite   maak blommekranse     oes appels en sandelhout om ook óns sterwende taal geurig te verskerp   baar die sieklike…

Read More

Marlene Malan. Avbob digkunsprojek

31 July 201931 July 2019 By Versindaba

Die Avbob digkunsprojek In Suid-Afrika lééf die digkuns– en dit danksy die reuse-belegging wat een maatskappy in die poësie én in die bevordering van al elf amptelike landstale maak. Avbob se aanlyn-poësiekompetisie, wat op 1 Augustus vir die derde agtereenvolgende jaar bekend gestel is, is die bewys hiervan, sê Christo van der Westhuizen, uitvoerende hoof…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon