Post-Koronagedigte Lockdown, Mei 2020 In hierdie uur val die boomblare op pas vergeelde grasperke in ontwikkelde stadserwe. Halsstarrige wurms krioel verbete oor hul droë, geel uiteinde. Vinke, mossies en ander pikante grasperkpikkers verlustig hulle- self op kaal takke aan die petalje. Jy huil eenkant oor jou lover se hande wat oor grense…