In onlangse Nuuswekkers is daar berig oor die nuwe poet laureate, Carol Ann Duffy, asook die kontroversie rondom die aanstelling van die nuwe Oxford Professor of Poetry. Nietemin, heel gepas het die Britse Koningshuis verlede week vir sowel Andrew Motion, voormalige poet laureate, as Christopher Ricks, uittredende Oxford Professor of Poetry, tot ridder geslaan. Motion, wat…