Tydens die afsluiting van die Frankfurt Buchmesse verlede Sondag, het die Italiaanse skrywer Claudio Magris (70) die Vredesprys van Duitse Boekhandelaars in ontvangs geneem. Hierdie Vredesprys bestaan reeds sedert 1950 en word jaarliks toegeken aan ‘n skrywer wat deur middel van sy persoonlikheid, sowel as wetenskaplike, artistieke en literêre bedrywighede daadwerklik bydrae tot die uitbou…
Tag: Claudio Magris
Nobelprys – Wat sê die beroepswedders?
Na aanleiding van gister se Nuuswekker oor moontlike kandidate vir vanjaar se Nobelprys vir Letterkunde, het ek so ‘n bietjie verder rondgesnuffel op die internet. Ek land toe op Earth Times se webblad waar hulle die Top 10 volgens die beroepswedders, Ladbrokes, aandui. Hiervolgens is Amos Oz die gunsteling om vanjaar bekroon te word. Weddenskappe ten gunste van…
