Blogfokus Voëls in die skemering Voëlgeklepper in die skemer oor buigende riet, en soos vlae wit sneeu uit die ruimte, die hemel, daal hulle neer, daal soos ‘n droom. En die dag doem aan oor bulte, verrysend uit rooi van sterwende lig, en die wind ween sag in die riet, ween…