Nadat Nuuswekker enkele dae gelede oor die Medellin-poësiefees berig het, ontvang ek vandag nuus dat die dié fees met sy 35,000 besoekers – wat hom loshande die gootste poësiefees ter wêreld maak – onder ‘n ernstige aanslag van die Colombiaanse-regering bevind. Dié fees, wat tans in sy 19de bestaansjaar is, word vanweë sy uitgesproke en kritiese aard…