Die meeste van die boeke wat tydens die Dansende Digtersfees beskikbaar gaan wees, is reeds ontvang. En daarmee saam die allerheerlikste leesavonture, want allemintag … Wat ‘n besonderse groep digters word nie deur die program byeen gebring nie! Maar terug na die boeke. En dan is dit veral die bloemlesings, waaronder Jade Ladder – Contemporary Chinese…