In die eerste dae van hierdie webblad se bestaan het ek ‘n stuk oor JD McClatchy se book The Vintage Book of Contemporary World Poetry (1996: Random House) geskryf en aangesien hierdie steeds die beste boek oor wêreldpoësie is waarvan ek weet, plaas ek graag weer die stuk wat ek einde April daaroor geskryf het. Dit is…