Ek het al vantevore op hierdie blog geskryf oor The National se High Violet, myns insiens een van die groot rock albums van die afgelope klompie jare. Wat individuele liedjies betref, is dit maar moeilik om gunstelinge uit te sonder: dit is ‘n soort eenheidsalbum, ‘n liedsiklus, ‘n hedendaagse Winterreise; en verder was bykans elke enkele…