MEDIAVERKLARING BEKROONDES ORDE VAN DIE GOUE PEN 2015 Dr Fanie Marais is sedert 1990 aktief betrokke by die bevordering van Afrikaanse woordkuns met veral klem op ontluikendes in samewerking met kundige bewese woordkunstenaars. Dit het in 2000 die oprigting en befondsing van Cordis Trust met slagsin uit die hart tot gevolg gehad met oogmerke…
Tag: Cordis Trust
Persverklaring. Orde van die Beiteltjie 2015
ORDE VAN DIE BEITELTJIE 2015 Dr Fanie Marais is sedert 1990 aktief betrokke by die bevordering van Afrikaanse woordkuns met veral klem op ontluikende woordkunstenaars. Dit het in 2000 die oprigting en befondsing van Cordis Trust met slagsin uit die hart tot gevolg gehad met oogmerke deernis-, Afrikaanse woordkuns- en geestelike projekte. In 2010 is…
Wenners van die Beeldgedigkompetisie!
Wenners van die Beeldgedigkompetisie Andries Bezuidenhout Zandra Bezuidenhout Carina Stander Baie geluk aan hierdie drie wenners! EERSTE PRYS (R1000): Andries Bezuidenhout. Gesprek met Vilhelm Hammershøi by Ordrupgaard TWEEDE PRYS (R600): Zandra Bezuidenhout. Stillewe DERDE PRYS (R400) : Carina Stander. stiljag Met dank en waardering aan Cordis Trust vir hulle steun, maak ons graag…