’n Dromer op ’n liefdesreis Corlien Jacobs ’n Dromer op ’n liefdesreis is ’n digbundel wat op verskillende aspekte van die liefde fokus – verlief wees, die diepe liefde ervaring, hunkering na liefde, verlore liefde of om jou vingers met liefde te verbrand. Alle ervaringe van liefde word uniek uitgebeeld en gevoelens van…