Ons slaan ons hanne verstom tesame oor miljoene der miljoene laaste name wat jy sonder afspraak besoek en vlytig opskryf in jou Dodeboek. As iemand net begin proes en hom met ’n masker beskerm sal jy sonder om jou te ontferm die armsalige opsoek wat hoes. Dis nou jou kans, monster van…