Post-Koronagedigte Lockdown, Mei 2020 In hierdie uur val die boomblare op pas vergeelde grasperke in ontwikkelde stadserwe. Halsstarrige wurms krioel verbete oor hul droë, geel uiteinde. Vinke, mossies en ander pikante grasperkpikkers verlustig hulle- self op kaal takke aan die petalje. Jy huil eenkant oor jou lover se hande wat oor grense…
Tag: Coronavirus
Joan Hambidge. Cependant
Post-Koronagedigte Cependant Al my steierwerk steier / stelte val af / alles waaraan ek vasgeklou het / is water / geBarnard Gilliland / die nuwe normaal / is abnormaal / maskers / verweerskrifte / gaan my nie verby o heiland / die hoogland was my woning / nou Wayne Koestenbaum se hotelkamers…
Gerard Scharn. terug naar de tijd die was
Post-Koronagedigte terug naar de tijd die was de angst dat het boek dat ik nu lees de laatste bladzijde niet haalt is dan bezworen, zoals de blakerteks verzekert een riller zonder weerga waarin met opzet het einde blanco is gelaten ik hoor de hoefslag van vier ruiters en schallende bazuinen het…
Joan Hambidge. Liefde in die tyd van korona
Post-Koronagedigte Liefde in die tyd van korona Vanselfsprekend ‘n masker vir beide liefhebbendes, geen aanraking of soen nie; selfs in verskillende tydsones, vreemde vastelande nes ‘n kinderlegkaart verkeerdom of onderstebo afgedruk. Jou plek én myne (terselfdertyd); net ‘n gedeelde skerm: min of meer. © Joan Hambidge, 2020
Christo van der Westhuizen. Openbare dele
Post-Koronagedigte Openbare dele ek dra ‘n das en ‘n masker wat netjies pas tot my verstomming steur niemand hulle aan my vermomming trouens, ek verbeel my ek’s nou een van die kudde soos Sol en Gobelet het ek maar vroeër geweet aan jou openbare dele word mens gemeet wys…