Aanlyngodsdiens raak nou absurd. Ek lees iewers dat jy virtueel kan bieg – jy moet net jou kredietkaart swipe vir die aflaatboete. Wat my laat wonder: Kan jy op die B/boek sondig? Kan mens krediet aangaan met sonde, soos met skuld? (Ek sal wentelkrediet verkies.) Kan hardnekkige sondes gedelg word met ’n debietorder?…
Tag: Covid 19
Francois de Jongh. Covid 19
Covid 19 Die tuinhek is gegrendel en verbylopers wat eens lastig was word nou selfs gemis. Slegs die voëls en briesie gaan hul gang waar ek op my erf kluisenaar is. Die lug sal skoner wees van rookmis verbranding van fossielgesteentes en aardse olies. Maar krematoriums sal volstoom werk en so…