Ek is angstig. Die oggend kom nader. ‘n gedig moet ek bewerk. Soos die man met die groen trui moet ek ‘n gedig fabriseer, soos Loftus Marais maan ek die leser dat ek op soek is na ‘n gedig. Maar wat kan ek in ‘n paar dae uitrig? Ek sal dit hier dokumenteer, ‘n tipe…