dodedans ’n kleindorpse kadriel die atmosfeer in die koel interieur van die imposante sandsteenkerk is droefgeestig-gewyd op die orrelgalery die orreliste slaggereed voor die orrel by die majestueuse orrelpype op die kansel roerloos die prediker ’n mens-grootte vlermuis in sy swart toga met hoëpriesterlike swart fluweeltosseltjies reg voor die kansel die…