Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (37) Czeslaw Milosz. Vertaling uit Pools via Engels in Afrikaans. Vert. deur René Bohnen. Oor engele Julle is van alles ontneem: wit gewade, vlerke, selfs julle bestaan Maar ek glo in julle, die boodskappers Aan die keersy van die wêreld, ‘n swaar stof met sterre…