Die ding met inskrywings vir ‘n gereelde blog is dat jy later glad nie meer weet waaroor presies jy behoort te skryf en hoe gereeld jy dit moet doen nie. Skryf jy een elke dag of drie is daar die moontlikheid dat die juweeltjies waaraan jy vir ure gesit en worstel het die kuberruim in…
Tag: Damon Galgut
Desmond Painter. Damon Galgut en die vervlietende reis
“A journey is a gesture inscribed in space, it vanishes even as it’s made” — Damon Galgut, In a Strange Room. Ek is terug uit die buiteland — en Victoriastraat is of groen van jaloesie, of dit is inderdaad lente in Stellenbosch! Ek wou meer gereeld uit Engeland blog, maar eers het die kongres (in Southampton) my aandag…
