Die bekende skrywer en historikus Dan Sleigh is vanoggend, 29 Julie 2023, in die ouderdom van 85 jaar oorlede. Sleigh was veral bekend as historikus en as skrywer van historiese romans. Hy het een digbundel gepubliseer, naamlik Duif oor water (1971). Hy sal onthou word vir romans soos Eilande, Afstande, 1795 en…