Persverklaring: dancing in other words Spier Poetry Festival 1 April 2016 Al singende en dansende na die Spier Digtersfees 2016 ♦ Op Saterdag 7 Mei kom digters, minnesangsers, filosowe en musikante weereens bymekaar om met woorde en taal te riel by die Spier Digtersfees, ook bekend as die dansende digtersfees. Die geleentheid is ‘n verdere…