(Danél Botes is ‘n Graad 11-leerder aan die Hoërskool Ooos-Moot in Pretoria.) ‘n Steek in die rug Die steek in my hart het na dertig jaar ‘n letsel op my borskas gelos. ‘n Deurdringende besering aan die hart, wat ‘n hoogs dodelike toestand is, gelukkig mis gesteek. Die bloed wat geloop het…