Met vrese soos met verse “… dat hy altyd eensaam met sy vrees om kosbare dinge tussen hulle sou wees.” Moenie bang wees vir dié eensaamheid nie, want juis dít gee spesiale waarde aan kosbare dinge. Febe Stellenbosch, 30 Mei 1990 Dit staan voor in die dun…