Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Danie Marais

Nuwe publikasie: Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands (Yves T’Sjoen)

22 July 202522 July 2025 By Versindaba

  Twee overzijden. Vraaggesprekken op de literaire brug tussen Afrikaans en Nederlands Academia Press (Gent)     De brug tussen talen die genealogisch verbonden zijn, Afrikaans en Nederlands, is de ontmoetingsplek voor een gesprek tussen literaire culturen. Internationale schrijversnetwerken, vertalingen, receptieteksten en intercontinentale gesprekken bepalen de meertalige cultuurtransfer van auteurs en teksten. Deze gesprekken laten…

Read More

Resensie: “ek en jy bestaan nie” (Danie Marais)

7 October 20249 October 2024 By Versindaba

      Resensie: ek en jy bestaan nie deur Danie Marais. Tafelberg, 2024. ISBN 978-0-624-09500-2 Resensent: Neil Cochrane   Met sy eerste twee bundels, naamlik In die buitenste ruimte (2006) en Al is die maan ’n misverstand (2009) het Danie Marais die Afrikaanse poësiegemeenskap aan die gons gehad. Dit is veral sy beoefening van…

Read More

Nuwe Bundel. Danie Marais: Ek en jy bestaan nie

23 May 2024 By Versindaba

Ek en jy bestaan nie Danie Marais Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop – hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas. Dis ’n bundel oor die…

Read More

Yves T’Sjoen. Cahier van een lezer

12 April 20231 May 2023 By Versindaba

Yves T’Sjoen, kopiereg Hilde Christiaens, UGent   “Ik ben een lezer met de buien van geestdrift en verontwaardiging van een lezer; ik ben geen voorlichter, en ik zou het niet willen zijn.” – E du Perron   Op Versindaba verschijnen onregelmatig ‘Cahiers van een lezer’. Op de letterkundige brug tussen Afrikaans en Nederlands deel ik…

Read More

Nini Bennett. Facebook-resensies en ander vreemde verskynsels

24 November 20219 January 2023 By Versindaba

In 2010 het Facebook-digbladsye opgeskiet soos pawn shops ná inflasie. Of – soos tuindienste in Pretoria nadat pakkette uitgedeel is aan staatsdienswerkers. Die verskynsel het bly toeneem en daar is na raming 5000 Facebook-digters werksaam op die sosiale media. Hierdie informele kuberdigsektor is al so lank met ons dat dit deur generasies beweeg: ’n handjievol…

Read More

Nini Bennett. Noudat almal digters is.

7 August 20162 August 2018 By Versindaba

’n Nag in die lewe van Desireé Bell. * Ek is verstrik in ’n verhaal wat my nie aan die woord wil laat kom nie, in ’n heillose en siellose aangeleentheid, omdat die betrokkenes swyg, ook wanneer hulle met mekaar praat. Na nog ’n nag van slapeloosheid wat soos ’n emosionele rooftog voel, staan sy…

Read More

PEN Afrikaans Nuusbrief – Wat was jou woord van 2015?

8 December 2015 By Marlise Joubert

Beste lid van PEN Afrikaans Dit was ’n onstuimige jaar met die woede van ’n nuwe jong Suid-Afrika wat die aarde van Kaapland tot bo in die Noorde laat dreun het. Die woelinge van 2015 met al sy heftige meningsverskille oor politiek, meertaligheid, dekolonisasie en Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite word treffend en soms heel pittig…

Read More

Vat vyf, Danie Marais: Bestuurshoof van PEN Afrikaans

3 December 20145 December 2014 By Versindaba

Danie, nogmaals van harte geluk met jou aanstelling as PEN Afrikaans se voltydse bestuurder. Hoe sien jy die taak wat op hande is? PEN Afrikaans se amptelike missie is: Om ’n sentrum te vestig vir Afrikaanse skrywers wereldwyd Om vir Afrikaans en sy woordkunstenaars ’n vaste en gerespekteerde plek in die internasionale skrywersgemeenskap – soos…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • …
  • 6
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon