Hanekraai. Deur Daniel Hugo. Protea Boekhuis. ISBN 978-1-86919-763-6; 72 bladsye; Sagteband. Resensent: Bernard Odendaal ‘n “Lettergreepteller” noem Hugo homself in die onlangse onderhoud met Joan Hambidge wat elders op hierdie webwerf verskyn. Hy hewel daardie beskrywing oor uit die vierde strofe van “Digters”, ‘n gedig wat net mooi op die halfpadmerk staan van hierdie…
