Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Daniel Hugo kwatryn

Kwatrynkompetisie (60)

25 March 202110 May 2021 By Versindaba

  Die werkers klets en rym in die wingerd terwyl die virus tussen ons plunder; die oes word ingebring, gepars, gekelder en ons bly sing ondanks die indringer.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (45)

19 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Die digter Omar Khajjam was ’n Pers wat die rooiwyn berym in vers ná vers. Eeue later land Hugenote aan die Kaap met húl psalms en eie druiwepers.   © Daniel Hugo, 2021  

Read More

Kwatrynkompetisie (40)

11 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Die kwatryn as sjampanjebottel   In die eerste word die draadjie losgewikkel, in die tweede die staalharnas afgesukkel en selfs as jy dan versigtig die kurk uit- trek is daar ’n verrassing in die laaste reël!   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynwedstryd (39)

10 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Veredeling vereis afsondering en wilde gisting lei tot berusting – dit alles leer ons by die druif en sy gedrag in dié tydperk van inperking.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynwedstryd (36)

8 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Korona   Een en almal nugter ingegrendel word daar naarstig dag ná dag geswendel met wyn wat kan verdoof – terwyl geketting die aarde om ’n stralekroon wentel.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (16)

5 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Ons taal ontstaan met wingerdsweet en wyn – daarom dat dié woorde so maklik rym: flink en skink, klink en drink, rinkelend en rinkink selfs in ’n nugter Persiese kwatryn.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (17)

2 March 202111 May 2021 By Versindaba

  Die geparste druif ken ook kwarantyn in elke koel kelder se skemerskyn totdat dit geskink en gedrink word in die helder son van ons samesyn.   © Daniel Hugo, 2021      

Read More

Kwatrynkompetisie (1)

27 February 202111 May 2021 By Versindaba

  Kom, gooi nog ’n glasie van Mont du Toit: rosé vir die manne, rooi vir die nooi. Dit kom uit gesonde grond – wie proe bly ver van die pes en word nooit sy prooi.   ©Daniel Hugo, 2021        

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Stephan du Toit. Witgatboom
  • Anne-Marie Bartie

Nuutste bydraes

  • Daniel Hugo. Winternag
  • Vincent Oliphant. Soos
  • Stephan du Toit. Florence Nightingale
  • 100 Duitse Bestes: Elisabeth Borchers (1926-2013)
  • Ilse van Staden. tuiskoms

Nuutste kommentaar

  1. Aldre Lategan on Joan Hambidge. Philip de Vos – die boek op die regte oomblik11 November 2025

    Dankie, Joan, jou resensie is net so 'n lekkerte om te lees soos Philip se boek.

  2. Marlies Taljard on Nuwe publikasie: “Troilus and Criseyde” in Afrikaans vert. deur Johan Boje10 November 2025

    Besonder insiggewende inleiding wat onmisbaar is wanneer mens so 'n vertaling lees. Baie geluk met 'n wêreldklas vertaling John Boje.

  3. Peet van Schalkwyk on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek10 November 2025

    Baie dankie Vds

  4. VDS Brink on Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek8 November 2025

    Peet, dit is aangrypend mooi!

  5. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon