Ek stap begeesterd in die rigting van die middestad, want die besoek aan die Ethiopiese restaurant is iets om te onthou. Nairobi is klaarblyklik op ‘n kruispad van verskillende kulture. Dit sien ‘n mens aan die verskillende uitlandse restaurante en word bevestig deur die lewenskragtigheid van die Keniase ekonomie. Op die ingewing van die oomblik…