Daar slaan ʼn klip toe die kar se verkoeler en die masjien moet romp en wiele in die Kaap agterbly. Iewers in Tokai wag dit nou vir ʼn nuwe verkoeler uit Johannesburg. Vlieg gisteraand terug met tasse en trommels wat vir ʼn kar gepak is, nie vir ʼn vliegtuig nie. Ook boeke. Breytenbach se splinternuwe…