Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Dansende Digtersfees

Breyten Breytenbach. Dancing in other words: Die Nabetragting van ‘n Klein Reis

16 May 201419 May 2014 By Versindaba

                  DANCING IN OTHER WORDS : Die Nabetragting van ‘n Klein Reis                  Vir my drie…of vyf… lesers               «Deber de hombre,                                                                                                           no estar triste bajo la luz,                                                                                      dijo el poeta »                                                                                                   – Homero Aridjis (Poema al Sol) Hierdie is nie ‘n chronologiese relaas nie. Dis nie ‘n poging…

Read More

Dansende Digtersfees. Breyten Breytenbach gesels oor vanjaar se fees

1 May 201411 May 2014 By Versindaba

Louis Esterhuizen (LE): Breyten, verlede jaar se Dansende Digtersfees was natuurlik die eerste fees en watter ongelooflike belewenis was dit nie! Vir weke daarna het dit steeds vir diegene wat daar was asof daar nie klippe onder jou voetsole was nie; trouens, daar was ‘n bykans universele ekstase van iets enorms het gebeur en ek…

Read More

Dansende Digtersfees, H.J. Pieterse (Suid-Afrika)

28 April 20145 May 2014 By Versindaba

Nog ‘n Suid-Afrikaanse digter wat vanjaar tydens die Dansende Digtersfees in aksie gaan wees, is HJ (Henning) Pieterse wat in 1960 in Wageningen in Nederland gebore is. Sy digdebuut, Alruin, verskyn in 1989 en word bekroon met die Eugene Maraisprys, sowel as die Ingrid Jonkerprys. In 1998 verskyn ‘n bundel kortverhale, Omdat ons alles is….

Read More

Dansende Digtersfees. Mxolisi Nyezwa (Suid-Afrika)

24 April 20144 April 2014 By Versindaba

Mxolisi Nyezwa is nog een van die plaaslike digters wat op 9 en 10 Mei aan die Dansende Digtersfees by Spier Wynlandgoed gaan deelneem. Hy is in 1967 in New Brighton, Port Elizabeth, gebore waar hy steeds woon. Hy werk as koördineerder van vaardigheidsprojekte vir werkloses en is ook redakteur (en stigter) van die kulturele…

Read More

Dansende Digtersfees. Ingrid de Kok (Suid-Afrika)

21 April 20144 April 2014 By Versindaba

Ingrid de Kok is een van die plaaslike digters wat vanjaar op 9 en 10 Mei aan die Dansende Digtersfees by Spier gaan deelneem. Ongetwyfeld is sy een van ons vernaamste (Engelse) digters: “De Kok’s writing is widely anthologized, nationally and internationally, and has been translated into nine languages. She has read at major national…

Read More

Dansende Digtersfees. Die volledige program

17 April 201418 April 2014 By Versindaba

PROGRAM Die Spier Dansende Digtersfees program, op Vrydag 9 Mei en Saterdag 10 Mei 2014, sluit twee PoësieVoorlesings en ‘n reeks gemodereerde Gesprekke in, met die praktyk van vertaling as deurlopende motief. Die Poësie Voorlesings vind saans plaas en kaartjies is teen R190 per persoon beskikbaar, wat ‘n ligte ete en ‘n glas wyn insluit….

Read More

Dansende Digtersfees. Nimrod (Tsjaad)

17 April 20144 April 2014 By Versindaba

Nog ‘n digter wat vanjaar op 9 en 10 Mei tydens Spier Wynlandgoed se Dansende Digtersfees in aksie gaan wees, is Nimrod Djangrang Bena (skrywersnaam: Nimrod). Hy is in 1959 in Tsjaad gebore en is eweneens as romansier en essayïs bekend. Vantevore het hy Geskiedenis, Aardrykskunde en Filosofie onderrig in sowel sy geboorteland as die…

Read More

Dansende Digtersfees. Hans van de Waarsenburg (Nederland)

14 April 20144 April 2014 By Versindaba

Hans van de Waarsenburg is nog ‘n digter wat tydens vanjaar se Dansende Digtersfees op 9 en 10 Mei by Spier Wynlandgoed buite Stellenbosch op gaan tree. Hy is in 1943 in Helmond (Nederland) gebore en het reeds vyf digbundels sedert sy debuut in 1965  gepubliseer. In 1973 is sy bundel De vergrijzing met die…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk
  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert

Nuutste kommentaar

  1. Stephan du Toit on Stephan du Toit. Geboorteland13 January 2026

    Baie dankie Marthé.

  2. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  3. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  4. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  5. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon