Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Dante Inferno

Resensie: “Inferno” (Dante Alighieri, vert. deur Cas Vos)

21 November 202221 November 2022 By Versindaba

    Resensie: Inferno deur Dante Alighieri, in  Afrikaans vertaal deur Cas Vos. Resensent: Jean Meiring   “Dante se La Divina Commedia is een van die grootste en oorspronklikste skeppings van alle tye.”[1] Só val Cas Vos, teoloog, digter en vertaler, in die voorwoord van sy Afrikaanse vertaling van Inferno, die eerste deel van die…

Read More

Nuwe Bundel. Inferno: Dante Alighieri (Vertaal en verklaar deur Cas Vos)

30 September 2021 By Versindaba

Inferno Dante Alighieri Vertaal en verklaar deur Cas Vos Wie met Cas Vos se Die goddelike komedie (2017) kennis gemaak het, sou ’n smakie gekry het van sy uitnemende vertaling van gedeeltes uit die Inferno (I, 1-6; XXVI, 112-120), asook toeligting in sy inleiding en aantekeninge ten opsigte van die historiese en kulturele konteks en…

Read More

N.P. van Wyk Louw 50. Cas Vos

3 April 20202 April 2020 By Versindaba

      Inferno ons het uitgekom om die sterre weer te sien glinster – Dante, Inferno, Canto XXX1V, 139. Met van Wyk Louw se “Inferno” as aanhitsing.   ’n Gerug doen die rondte: al die sterre konkel en wil op vlug slaan uit die kosmiese ligtrans – die wêreld is nie meer ons woning…

Read More

Meeste gelees

  • Augustus-kompetisie
  • Resensie: "Kinderlê" deur Lynthia Julius
  • Resensie: "Miniatuur". (Johann de Lange)
  • Boekbespreking: “Taboek” (Riku Lätti)
  • Resensie: “Stil gesprek” (Jan Pretorius)

Nuutste bydraes

  • Andrea Sieberhagen. Koljander so deur die bos
  • Keith Oliver Lewis. vroeg ryp, vroeg vrot: mirror chat before the runway
  • 100 Duitse Bestes: Hermann Hesse (1877-1962)
  • Nini Bennett-Moll. Die veelkantige oeuvre van Marlise Joubert
  • Joan Hambidge. Oosterse digkuns II

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)17 June 2025

    Baie dankie, Ilse. Dié vertaalprojek is ‘n opwindende en uitdagende onderneming soos min vir my en Robert.

  2. Ilse on 100 Duitse Bestes: Rainer Maria Rilke (1875-1926) (I)9 June 2025

    Dankie vir die lieflike vertalings!

  3. Heleen Louw on Jacobus Swart. Franz Kafka4 June 2025

    Treffend uitgebeeld. Jou vermoe om die essensie van 'n lewe' te omskryf is iets besonders vir my. En dan jou…

  4. Caren Kearley on Resensie: “Dawerende stiltes” (Caren Kearley)4 June 2025

    Dankie Maria, jy is welkom om my te kontak as jy een wil bestel. carenkearley@gmail.com. Ek is Ninni ewig dankbaar…

  5. Joan Hambidge on Ilse van Staden. Deursigtige oggend3 June 2025

    Beeldskoon hoe hierdie gedig vloei.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon