Vanmiddag, onderweg na Trafalgar Square, het ek sommer op ingewing by die National Portrait Gallery ingeloer. Een van die uitstallings, finaliste in en wenners van die BP Annual Portrait Awards, het interessant gelyk, en ek het bietjie gedwaal. Soms lei die toeval ‘n mens na presies die regte plekke. Die 2010 wenner van hierdie toekenning is een van…